Eksodus 33:16 Bybel vir Almal (ABA)

Hoe sal ons weet dat U tevrede is met ons, met my en met u volk, as U nie met ons saamgaan nie? Ek en u volk sal weet ons is anders as al die volke op die aarde as U self saam met ons gaan.”

Eksodus 33

Eksodus 33:12-17