Eksodus 33:12 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het vir die Here gesê: “U sê vir my ek moet die volk wegneem, maar U sê nie vir my wie U saam met my sal stuur nie. U het gesê: ‘Ek ken jou, Ek is tevrede met jou.’

Eksodus 33

Eksodus 33:6-15