Eksodus 32:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het vroeg die volgende oggend opgestaan en hulle het brand-offers en ete-offers na die altaar gebring. Die Israeliete het gaan sit om te eet en hulle het wyn gedrink. Daarna het hulle opgestaan en wild feesgevier.

Eksodus 32

Eksodus 32:5-7