Eksodus 32:31 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het toe teruggegaan na die Here toe en gesê: “Ag, Here, die volk het sonde gedoen, ’n baie groot sonde. Hulle het vir hulle ’n god van goud gemaak.

Eksodus 32

Eksodus 32:21-35