Eksodus 32:20 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het die bul-kalf geneem wat die Israeliete gemaak het en hy het dit verbrand. Toe het hy dit fyngemaal soos poeier en hy het dit in die water gegooi. Hy het gesê die Israeliete moet die water drink.

Eksodus 32

Eksodus 32:14-25