Eksodus 32:10 Bybel vir Almal (ABA)

Moenie probeer om My te keer nie. Ek is baie kwaad vir hulle en Ek wil hulle almal doodmaak. Dan sal Ek jou nageslag ’n groot volk maak.”

Eksodus 32

Eksodus 32:6-15