Eksodus 31:18 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die Here klaar met Moses gepraat het op Sinai-berg, het Hy vir Moses die twee klippe gegee waarop Hy die tien gebooie geskryf het. Dit was plat klippe, en God het die tien gebooie met sy vinger daarop geskryf.

Eksodus 31

Eksodus 31:17-18