Eksodus 30:9 Bybel vir Almal (ABA)

Op hierdie altaar mag julle net wierook brand wat reg is vir My. Julle mag nie brand-offers of koring-offers op hierdie altaar brand nie, en julle mag ook nie ’n drank-offer daarop uitgooi nie.

Eksodus 30

Eksodus 30:3-13