Eksodus 30:6 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet die altaar neersit voor die gordyn wat hang voor die kis waarin die tien gebooie moet kom. Sit dit neer voor die deksel van die kis waar Ek altyd aan julle sal verskyn.

Eksodus 30

Eksodus 30:1-7