Eksodus 30:32 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle mag dit nie op ’n mens se liggaam uitgooi nie, en julle mag nie ander olyf-olie maak wat soos hierdie olyf-olie is nie. Hierdie is gewyde olyf-olie en dit moet altyd gewy wees.

Eksodus 30

Eksodus 30:24-38