Eksodus 3:3 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gedink: Hier gebeur iets wat ek nog nooit gesien het nie. Ek wil nader gaan en gaan kyk hoekom die bos aanhou brand.

Eksodus 3

Eksodus 3:1-8