Eksodus 29:34 Bybel vir Almal (ABA)

As daar die volgende oggend van die vleis en van die brood oor is, dan moet julle dit verbrand. Julle mag dit nie eet nie, want dit is gewyde kos.

Eksodus 29

Eksodus 29:32-38