Eksodus 29:22 Bybel vir Almal (ABA)

Neem die vet en die stertvet van die ram, die vet wat aan die ram se binnegoed is, en ook die onderste punt van die lewer, en die twee niere en die vet wat daaraan is, en die regter-boud.

Eksodus 29

Eksodus 29:15-26-27