Eksodus 29:20 Bybel vir Almal (ABA)

Slag die ram en neem ’n bietjie van sy bloed. Smeer dit aan Aäron en sy seuns se regter-ore, aan hulle regter-duime en aan hulle regter-groottone. Spat van die bloed op die altaar.

Eksodus 29

Eksodus 29:19-31