Eksodus 29:2 Bybel vir Almal (ABA)

Neem die beste koringmeel en maak ongesuurde brood, rondebrood en roosterkoeke. Julle moet olyf-olie meng met die deeg van die rondebrood en julle moet olyf-olie aan die roosterkoeke smeer.

Eksodus 29

Eksodus 29:1-6