Eksodus 29:14 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet die bul se vleis verbrand buite die kamp. Verbrand dit saam met die vel en die gras wat in die pens is. Dit is ’n sonde-offer.”

Eksodus 29

Eksodus 29:13-17