Eksodus 28:42 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Julle moet vir Aäron en sy seuns broeke van linne-materiaal maak sodat die mense nie hulle kaal liggame onder hulle klere kan sien nie. Die broeke moet hulle toemaak van hulle heupe tot by hulle bo-bene.

Eksodus 28

Eksodus 28:35-43