Eksodus 28:29 Bybel vir Almal (ABA)

Aäron moet die name van die stamme van die Israeliete in die borssak teen sy hart dra wanneer hy in die tempel ingaan. So sal Aäron die Here altyd aan sy volk laat dink.

Eksodus 28

Eksodus 28:21-31