Eksodus 28:14 Bybel vir Almal (ABA)

en julle moet twee kettinkies van skoon goud vir hulle maak. Julle moet die kettinkies draai soos ’n tou, en die gedraaide kettinkies vassit aan die goud waarin die klippe is.”

Eksodus 28

Eksodus 28:9-16