Eksodus 27:7 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet julle die dra-pale deur die ringe steek sodat die pale langs twee kante van die altaar is. Dan kan julle die altaar dra.

Eksodus 27

Eksodus 27:1-19