Eksodus 27:4 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet tralies van brons rondom die altaar maak, en julle moet vier brons ringe daaraan vassit, ’n ring aan elke hoek.

Eksodus 27

Eksodus 27:1-13-15