Eksodus 27:20 Bybel vir Almal (ABA)

“Sê vir die Israeliete hulle moet vir jou skoon olyf-olie bring. Julle moet die olyf-olie in die lampe gooi, sodat daar altyd ’n lig is wat brand in die tempel-tent.

Eksodus 27

Eksodus 27:18-21