Eksodus 27:16 Bybel vir Almal (ABA)

By die ingang moet daar ’n gordyn wees, 20 el lank. Julle moet die gordyn maak van blou, pers en rooi wol-materiaal en van goeie linne-materiaal. Hierdie gordyn moet hang aan vier pale op vier voetstukke.

Eksodus 27

Eksodus 27:2-19