Eksodus 26:6 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet dan ook 50 goue hakies vaswerk aan elke stuk materiaal sodat die hakies in die lissies kan haak, en sodat die stukke materiaal van die tempel-tent vas aan mekaar kan wees.

Eksodus 26

Eksodus 26:1-8