Eksodus 26:37 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet dit ophang aan vyf pale van doringhout. Julle moet die pale oortrek met goud en julle moet vir hulle vyf voetstukke van brons maak. Daar moet hake aan die pale wees.”

Eksodus 26

Eksodus 26:35-37