Eksodus 26:29 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet die rame oortrek met goud. Julle moet vir hulle goue ringe maak en julle moet die dwarspale deur die ringe steek. Julle moet die dwarspale ook oortrek met goud.

Eksodus 26

Eksodus 26:25-32