Eksodus 26:17 Bybel vir Almal (ABA)

Elke raam moet twee houtpenne en twee gate hê sodat julle die pale goed aan mekaar kan vassit. So moet julle maak met al die rame van die tempel-tent.

Eksodus 26

Eksodus 26:8-20-21