Eksodus 26:14 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ook ’n seil maak van skaapvelle wat julle rooi gekleur het. Dan moet julle nog ’n seil maak van velle wat julle sag gemaak het, en julle moet dit bo-oor die rooi seil sit.

Eksodus 26

Eksodus 26:9-22