Eksodus 25:31 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Julle moet ’n lampstaander van skoon goud maak. Die lampstaander moet ’n voetstuk hê, ’n stam, blomme en blomknoppe. Dit moet alles een stuk goud wees.

Eksodus 25

Eksodus 25:29-40