Eksodus 24:3 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het toe gekom en hy het vir die volk alles vertel wat die Here gesê het, al die wette wat Hy gegee het. Al die mense het gesê dit is reg. Hulle het gesê: “Ons sal alles doen wat die Here gesê het.”

Eksodus 24

Eksodus 24:1-12