Eksodus 24:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die lig wat om die Here, die Koning, is wanneer Hy verskyn, was op Sinai-berg, en die wolk was ses dae lank oor die berg. Op die sewende dag het die Here uit die wolk vir Moses geroep.

Eksodus 24

Eksodus 24:8-18