Eksodus 24:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het vir die leiers gesê: “Wag hier vir ons totdat ons terugkom na julle toe. Aäron en Hur is by julle. As iemand ’n probleem het, dan moet hy na Aäron en Hur toe gaan.”

Eksodus 24

Eksodus 24:4-17