Eksodus 24:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het nie die leiers van die Israeliete laat sterf nie. Hulle het God gesien en toe het hulle geëet en gedrink.

Eksodus 24

Eksodus 24:6-14