Eksodus 23:28 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal die Hewiete en Kanaäniete en Hetiete bangmaak vir julle, so bang soos vir perdebye. Ek sal daardie volke wegjaag voor julle.

Eksodus 23

Eksodus 23:27-30