Eksodus 23:25 Bybel vir Almal (ABA)

Ek is julle God die Here, en as julle My dien, dan sal Ek julle seën sodat julle baie water en kos sal hê. Julle sal ook nie siek word nie.

Eksodus 23

Eksodus 23:24-28