Eksodus 23:2 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet altyd die waarheid in die hof vertel. As jy moet vertel wat gebeur het, en baie ander mense vertel leuens, dan mag jy nie saam met hulle leuens vertel nie.

Eksodus 23

Eksodus 23:1-7