Eksodus 23:12 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ses dae lank julle werk doen, maar op die sewende dag moet julle nie werk nie. Dan kan julle beeste en julle donkies rus, en ook julle slawe en die vreemdelinge.”

Eksodus 23

Eksodus 23:11-14