Eksodus 22:15 Bybel vir Almal (ABA)

As die eienaar daar is wanneer dit gebeur, dan moet die man niks betaal nie. As hy die dier gehuur het, dan sal sy huurgeld genoeg wees om dit te betaal.”

Eksodus 22

Eksodus 22:12-25