Eksodus 22:11 Bybel vir Almal (ABA)

dan moet die man wat die dier moes oppas, sê hy het nie self die dier doodgemaak of gesteel nie. God moet die getuie wees. Dan moet die eienaar hom glo, en die ander man moenie hom betaal nie.

Eksodus 22

Eksodus 22:1-15