Eksodus 21:4 Bybel vir Almal (ABA)

As jy vir hom ’n vrou gegee het en hulle het seuns of dogters, dan behoort die vrou en haar kinders aan jou. Die man moet dan alleen weggaan.

Eksodus 21

Eksodus 21:1-10