Eksodus 21:32 Bybel vir Almal (ABA)

As die bees ’n slaaf of slavin doodstoot, dan moet die bees se eienaar 30 stukke silwer betaal aan die slaaf se eienaar. Julle moet ook die bees doodgooi met klippe.”

Eksodus 21

Eksodus 21:31-36