Eksodus 21:28 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer ’n bees ’n man of ’n vrou doodstoot, dan moet julle die bees doodgooi met klippe, en julle mag nie sy vleis eet nie. Die bees se eienaar is onskuldig.

Eksodus 21

Eksodus 21:26-29