Eksodus 21:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer jy ’n Hebreeuse slaaf koop, dan moet hy ses jaar lank vir jou werk, maar in die sewende jaar moet jy hom vry laat weggaan. Hy moenie betaal om vry te word nie.

Eksodus 21

Eksodus 21:1-7