Eksodus 20:7 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy mag die Naam van jou God die Here nie gebruik vir iets wat verkeerd is nie, want die Here sal elkeen straf wat sy Naam gebruik vir iets wat verkeerd is.

Eksodus 20

Eksodus 20:2-16