Eksodus 20:25 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle vir My ’n altaar van klippe maak, dan moet julle dit nie bou met klippe wat julle gekap het nie, want as julle die klippe kap, dan sal die altaar onrein wees.

Eksodus 20

Eksodus 20:18-26