Eksodus 20:10 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die sewende dag is die Sabbatdag van jou God die Here. Dan mag jy niks werk doen nie, nie jy of jou seun of jou dogter, of jou slaaf of slavin, of jou diere of die vreemdelinge wat by jou woon nie.

Eksodus 20

Eksodus 20:2-20