Eksodus 20:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. God het gesê:

2. “Ek is jou God die Here. Ek het jou uit Egipte gebring, uit die plek waar jy ’n slaaf was.

3. “Jy mag nie ander gode aanbid nie. Ek is die enigste God.

Eksodus 20