Eksodus 2:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die farao se dogter het vir die ma gesê: “Neem hierdie kind en maak hom groot. Ek sal jou daarvoor betaal.”Die vrou het toe die kind geneem en sy het hom laat drink.

Eksodus 2

Eksodus 2:3-14