Eksodus 18:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers het geluister na die mense se probleme. Hulle het die groot probleme na Moses toe gebring. Hulle kon self besluit oor die klein probleme.

Eksodus 18

Eksodus 18:25-27