Eksodus 18:23 Bybel vir Almal (ABA)

As jy doen wat ek sê, en as God ook sê jy moet dit so doen, dan sal jy kan aanhou om die werk te doen. Al die mense sal ook tevrede huis toe gaan.”

Eksodus 18

Eksodus 18:22-27